Adigea

Republiek van Adigea
Республика Адыгея
Ligging van Adigea in Rusland.
Ligging van Adigea in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Suid
Ekonomiese streek Noord-Kaukasus
Stigting 27 Julie 1922
Regering
Hoofstad Maikop
Leier Aslan Tchakoesjinof
Amp Hoof
Wetgewer Staatsraad (Chase)
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 439 996
Volgorde 74ste
Digtheid 57,89/km²
Stedelik 50,9%
Plattelands 49,1%
Statistiek
Oppervlakte 7 600 km²
Volgorde 80ste
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer 01
Amptelike tale Russies, Adigies
Webtuiste http://www.adygheya.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Adigea (Russies: Республика Адыгея; Adigies: Адыгэ Республик) is ’n outonome republiek (’n deelgebied van Rusland). Dit word heeltemal omring deur die Krasnodar-krai.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne